Nôko Die Ridder: Om Kinders Te Bemagtig Om Hulle Emosies Effektief Te Hanteer (Paperback)

Book listings on our website do not always reflect the current availability of books on our store shelves. Check a book's in-store availability beneath the "add to cart" button. Or to be certain that a book you've found on our website is also here on our shelves, feel free to call us at 615-953-2243.

Nôko Die Ridder: Om Kinders Te Bemagtig Om Hulle Emosies Effektief Te Hanteer Cover Image
$12.95
Usually Ships in 1-5 Days
This book cannot be returned

Description


Diep in die Mpumalanga bosveld, is 'n jong gekuifde ystervark besig om te worstel met die aankondiging van 'n nuwe toevoeging tot sy familie. Hartseer, en 'n bietjie jaloers op hierdie nuwe baba, dink N ko dat daar nou geen tyd meer gaan wees vir hom en sy ouers om saam te wees en die nodige oorlewings vaardighede aan te leer nie. 'n Genotvolle storie van vriendskap en kompassie, is N ko die Ridder die ideale manier om jong lesers te lei om sinvol uiting te gee aan hulle ontwikkelende emosies. In hierdie avontuurlike en prettige verhaal, kinders sal belangrike lesse oor die aanvaarding van verantwoordelikheid en die effektiewe hanteering van hul emosies leer. Hulle sal ook pret h terwyl hulle van Suid-Afrika en die unieke kultuur, wild, en habitat leer.

About the Author


Eleni Theodorou het 'n baccalaureus en honeurs graad verwerf in sielkunde aan die Universiteit van Pretoria in Suid Afrika, en 'n meestersgraad in sport sielkunde aan die Capella Universiteit in die VSA. Sy is gebore en het opgegroei in Suid Afrika, en bly op die oomblik in die VSA. Sy het gewerk met kinders en hulle ouers in verskeie dele van Afrika, die Verenigde Koninkryk en die VSA, waar sy brein-gebaseerde leer evaluering toegepas het, sowel as verwante opleiding in die strewe van opvoeding om hulle op akademiese vlak, sosiale vlak en emosionele vlak toe te rus. Sy is ook 'n toegewyde vrywilliger wat werk met kinders met spesiale behoeftes, jong volwassenes en senior burgers.


Product Details
ISBN: 9780996271936
ISBN-10: 0996271937
Publisher: Telling Tales Publications LLC
Publication Date: August 22nd, 2016
Pages: 52
Language: Afrikaans